
Jonathan Ball Publishers · ENSTK
Amper Frans: 'n Lewe van fanfare en faux pas - Louis Jansen Van Vuuren
EAN: 9781776190461
Compară ofertele (1)
Prețurile sunt preluate automat din feed-urile magazinelor și pot diferi față de site-ul magazinului. Verifică prețul final la magazin.
Descriere Amper Frans: 'n Lewe van fanfare en faux pas - Louis Jansen Van Vuuren
\n \nToe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ʼn ch teau in die Franse platteland sou besit nie.\n \nIn Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her - daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Fanse taal.\n \nOm die vervalle Ch teau de la Creuzette saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in ʼn boetiekhotel te omskep het groot Geduld en uithouvermo geverg. Talle lesse is op die harder manier geleer, soos dat vier verwarmers nie genoeg s om ʼn hele ch teau to verhit nie ...\n \nLouis verklap ook iets van hul gaste se kaskenades en van hul eie reise soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Die boek is ʼn moet vir alle Frankofiele.\n
Detalii
- Brand
- Jonathan Ball Publishers
- Categorie
- ENSTK
- EAN / GTIN
- 9781776190461
- Magazine
- 1
- Disponibilitate
- in stock
Produse similare

Jonathan Ball Publishers
HOLLYWOOD ON THE VELD - When movie mayhem gripped the City of Gold - Ted Botha
122,07 RON
libris.ro

Jonathan Ball Publishers
THROUGH THE TURNSTILES OF THE MIND - Volume 2/Three Wise Monkeys - Charles Van Onselen
122,07 RON
libris.ro

Jonathan Ball Publishers
Jock of the Bushveld - Percy Fitzpatrick
125,55 RON
libris.ro

Jonathan Ball Publishers
THE GUERRILLA AND THE JOURNALIST - Exploring the Murderous Legacy of Jonas Savimbi - Bridgland Fred
125,55 RON
libris.ro

Jonathan Ball Publishers
NOMAD HEART - Adventures on and off the set - Ian Roberts
125,55 RON
libris.ro

Jonathan Ball Publishers
Melusi's Everyday Zulu: There is um'zulu in all of us - Melusi Tshabalala
129,04 RON
libris.ro

Jonathan Ball Publishers
THE CEO X FACTOR - Secrets for Success from South Africa's Top Money Makers - Rottok Kc Chesaina
129,04 RON
libris.ro

Jonathan Ball Publishers
20 BATTLES - Searching for a South African Way of War 1913-2013 - Evert Kleynhans
129,04 RON
libris.ro
